Vir die boer
Die uitdaging vandag is baie groot.
- Maar die toekoms is oop.
Agri2000 is die eerste totale toekomsgerigte landbou program. Dit is saamgestel om aan boere ʼn groeipad daar te stel wat beide in n wêreld en n Afrika konteks geleenthede skep.
Dit is ʼn totale nuwe tegnologiese dryfkrag platvorm en sal vir die totale waarde ketting van landbou: vanaf verskaffers, boere, werkers, verwerkers van landbou produkte, verspreiders en diens verskaffers nuwe groei daar stel
Hierdie web sal die ou web insluit. In die tussentyd kan jy enige skrywe op hierdie web in Afrikaans aanvrae deur die vorm hieronder.
Vir ʼn volledige Afrikaans uiteensetting klik hier
- Boer met sekerheid
- Jy kan; en wees toekoms gerig

